En Skielik is Dit Aand (Afrikaans Edition)
Price 19.24 USD
In hierdie bundel kom "n veelheid van temas aan die bod - "n vervloe jeugwereld, die verhouding tussen ouer en kind, reise, die skryfproses, die dood van "n bekende sanger. Maar bowenal is dit "n bundel oor die liefde, weliswaar in "n volgehoue mineurtoonaard. Die titel dui reeds op "n einde, op aankruipende donkerte. Die meeste gedigte handel oor die skipbreuk van "n liefdesverhouding en die verwerking van die pyn van verlies, onder meer deur daaroor te skryf.