Kladboek (Afrikaans Edition)
Price 24.00 USD
Die basiese gegewe van die roman is "n boeiende klein menslike drama, naamlik die ontstaan en afloop van "n liefdesvierhoek: Die verhouding tussen Die Skrywer en Geliefde loop op die rotse omdat Die Skrywer betrokke raak by Die Vrou. Die Man, eksgeliefde van Die Vrou, tree ook tot die verhaal toe wanneer daar "n verhouding tussen Geliefde en Die Man ontstaan.