Agt Style (Afrikaans Edition)
Elke hoofstuk wys "n leefstyl in al die verskillende fasette, soos die atmosfeer, die kleure, die keuse van materiaal, die beligting ens. Die teks analiseer die persoonlikheidstipe wat die spesifieke styl verkies. Leefstyle waarna gekyk word sluit in: Die Romantikus, Die Puris, Die Vrygees en die Versamelaar.