Hoe Om Jou Geldsake Na Skool En Universiteit TE Beplan (Afrikaans Edition)
"n Boek wat alle skoliere, skoolverlaters, studente en jongmense behoort aan te skaf. Wanneer jongmense die dag hul eie geld begin verdien, is dit noodsaaklik dat hulle hul geldsake s< beplan dat hulle reg is vir enige gebeurlikheid ?n dat hulle ook nog vir hul oudag voorsiening maak. Die volgende belangrike aspekte word bespreek: hoe om vir "n onsekere finansi?le toekoms te beplan; finansi?le dissipline oor jou lewensiklus toe te pas; persoonlike finansi?le beplanning te doen; jou studies en loopbaan as werknemer of werkgewer te beplan; lewensbelangrike persoonlike finansi?le riglyne toe te pas; "n woning te waardeer, al die koste-items te bepaal, die koopkontrak op te stel en die aankoop te finansier. Die boek leer jou ook hoe om jou eie testament op te stel; beleggings te vergelyk en te kies, jou huweliksvoorwaardekontrak op te stel; jou kinders se finansi?le toekoms te beplan; te beplan as jy met iemand saamwoon; en jou inkomstebelastingaanspreeklikheid te bereken.