Sasol Eerste Veldgids Tot Veldblomme Van Suider-Afrika (Sasol First Field Guide) (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9781868723140


Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto"s maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor "n spesifieke spesie.