Tieners Moet Grense He: Doeltreffende Dissipline Sonder Straf (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9781920268015

Brand Metz Press

Ouers oraloor ervaar die stres en druk van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oenskynlik in monsters ontaard. Hierdie titel rus ouers toe om die uitdagings eie aan tienerkinders die hoof te bied deur onder andere op die volgende te fokus: Dissipline as leiding, nie straf nie; Ontwikkelingsuitdagings van ouers en tieners; Luister - "n noodsaaklike vaardigheid vir ouers; Algemene tienergedragskwessies; Selfone, rekenaars, PlayStations en ander tienerbykomstighede; Adolesssente seksualiteit; Ernstiger tienerkwessies soos alkohol en dwelms. Die donker kant van adolessensie - depressie, eetstoornisse en selfmoord.