Verloskunde (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9780868743868

Brand Academica

"n Nuwe tydvak is met hierdie derde uitgawe van die eerste Afrikaanse handleiding oor Verloskunde ingelui. Nie alleen is die teks drasties hersien en op datum gebring nie, maar outeurs van verskillende universiteite het daaraan meegewerk.