Trialoog (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9781869190194


Die bundel, wat in P.J. Philander se nege-en-tagtigste jaar verskyn het, is geskryf terwyl hy in New York gewoon het. Ten spyte van die afstand tussen die digter en sy geboorteland, spreek die gedigte in die bundel steeds van "n intieme verbintenis tussen hom en sy land van herkoms. In die middel van die winter word Miem Fischer saam met haar enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle plaas naby Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die kamp by Merebank naby Durban. In haar dagboekinskrywings ontvou dag na dag die aangrypende verhaal van hoe sy die haglike realiteit van lewe in "n konsentrasiekamp moet verduur. Tant Miem Fischer se kampdagboek is een van maar "n handjievol dagboeke wat die lyding van Boerevroue en -kinders van dag tot dag weergee en wat na die oorlog behoue gebly het.