Die Baie Baie Baie Maklike Rekenaar Boek (Step-by-Step) (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9781868726837


Hierdie boek is "n moet vir volslae beginners van alle ouderdomme. Die meeste beginners vind dat die beskikbare rekenaartutoriale vir hulle te ingewikkeld is. Hierdie boek is heeltemal anders! Dit is "n praktiese stap-vir-stap-handleiding met volkleurillustrasies en kleurkodes om die stappe makliker te verstaan. Jy sal ontdek dat dit sommer baie, baie, baie maklik is om jou weg te vind op die rekenaar, dokumente te skep, te stoor en te druk, per e-pos met vriende en kollegas enige plek in die wereld te gesels, en die internet en webwerwe te ontdek.