Slaag Jou Bestuurlisensie Maklik (Pass Your ..... Series) (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9781868725496


Hierdie gids is nou gebaseer op die K53, die amptelike Suid-Afrikaanse bestuurderslisensie-toets. Die onderwerpe wat behandel word, is onder meer: waaroor die kandidaat getoets sal word; hoe hy of sy getoets sal word; al die moets en moenies van die bestuurderstoets; "n teoretiese toets-jouself-afdeling en "n bestuurderstoets wat die kandidaat en sy instrukteur self kan doen voor die afspraak vir die amptelike toets. Nadat die nuwe bestuurder deur Slaag jou Bestuurderslisensie maklik gewerk het, sal hy of sy presies te weet wat in die bestuurderstoets verwag word, en dit met vertroue kan aanpak.