Koggelmanderman (Afrikaans Edition)

EAN/UPC/ISBN Code 9781869190347


Koggelmanderman, wat in 2002 met die eerste Nagtegaal/Klein Karoo Nasionale Kunstefees-prys vir nuutgeskrewe verhoogtekste bekroon is, het weereens bevestig dat Pieter Fourie se dramas toeganklik en boeiend is vir sowel kundiges as die minder gespesialiseerde teaterliefhebber. Daarbenewens is hierdie drama ook "n verkwiklike leeservaring.