Hoe Laat is Dit? (Rimpelstories)

EAN/UPC/ISBN Code 9780798653350


Rimpelstories is "n splinternuwe Afrikaans reeks wat spesifiek daarop ingestel is om leerders en onderwysers by te staan met die implementering van Kurrikulum 2005 vir Afrikaans moedertaal sprekers. Die Rimpelstories Leesboekies, wat gedifferensieer op vier vlakke, is volledig geintegreerd om al die Leerareas te dek. Hulle het volkleur illustrasies en oorspronklike tekste binne die kind se leefwereld. Die Onderwysergidse gee volledige leiding oor hoe om die leesreeks aan te bied.